In Her Own Words
About Her
Ek geniet dit om ure kosmaak te maak, en sodra kombuis skoon is sal ek weer begin kos maak. Sal selfs in die middel van die nag opstaan of vroer oggend ure al begin kook as ek iets nuuts wil kook. Resepte staan as n voorbeeld in die kook book, in my kop heers daar n eie resep. Ek hou daarvan dat my glasie wyn vol gemaak word terwyl ek kook.
Soek lekker kuier, geselsies en laat nagte van grappe en vreugde om die vuur. Respekteer van Plante en Diere is baie belangrik vir my. Ek hou van die reuk van die reen hier op ons Namibiese Grond. En ons gaan kyk na riviere wat loop en maak somer n uitstappie van dit en maak n vinnige braai of n pick-nick net daar in die veld. Of as dit Omajova (sampioene tyd) is gaan ry ons om te soek op Termyte heuwels. Of koop teen die paie teen n smous prys.
Ek kan ure in die tuin spandeer om van klein saadjie n plant te laat groei. En vars self gekweekte kruie kom uit my tuin vir alle disse, niks gedroogte bottle smaak van bruin papier kruie nie.
Geniet om my skoene uit te skop en n lekker movie af en toe te kyk. Lekker koffie te gaan drink of erens lekker te gaan eet saam vriende is gesond. Platvoet op die strand te gaan stap dat sand tussen tone deurdruk. . My hart is baie groot, ek het baie geduld, maar moenie my tyd mors nie. Jy kom tweede.
About Her Ideal Match
Eerlik wees. Netjies op jouself. Nie lieg en verneuk nie. Nie twee linkerhande hê nie, weet hoe en wat op aan te pak. Moet kan braai en ook n lekker potjie kan maak. En as jy weet hoe om te bak en brou-, dan klink jy sommer al klaar oulik. Geen gries ou wees nie en stukkende karre in die yard opgaar nie. Lekker vol grappe wees en met my gemaklik kan gesels tot laat in die nag in. N mens hoef nie in kuierplekker rond te hang nie, n lekker tuis kuier of braai is net so lekker.
Moet my asb nie kontak nie as jy geen profile fòto het nie, of jou profile foto is geneem toe jy jonk was en heelwat jare het vergaan.
What Her Friends Say
Lavendula hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
Namibia | |
Location: |
Windhoek (Namibia), Namibia | |
Gender: |
Female | |
Age: |
49 | |
Star Sign: |
Leo | |
Height: |
176cm (5' 9.3") | |
Body Type: |
Average | |
Looks: |
Attractive | |
Hair Colour: |
Auburn | |
Eye Colour: |
Green | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
German | |
Other Languages: |
Afrikaans; English | |
Religion: |
Spiritual, but not religious | |
Relationship Status: |
Single | |
Looking for: |
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term; Marriage | |
Have Children: |
Yes, living with me sometimes | |
Want Children: |
Maybe | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Non-Smoker | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
Ask me later | |
Occupation: |
Administrative / Secretarial | |
Income: |
Enough |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in the World | ||
Location: |
Namibia; South Africa | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
49 - 65 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
140cm (4' 7.1") or shorter - 193cm (6' 4.0") | ||
Body Type: |
Average | ||
Looks: |
Any | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Non-negotiable | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans; German; English | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Other; Spiritual, but not religious | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
Any | ||
Daily Diet: |
Any | ||
Smoking: |
Any | ||
Drinking: |
Any | ||
Education: |
Any | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Enough |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
Hair Style: |
Long; Out of control |
Eyesight: |
I sometimes wear glasses |
Personality Traits: |
Easy going |
Valued Qualities: |
Compassion; Contentment; Friendliness; Honesty; Humility; Humour; Self-control; Tolerance |
Fashion Sense: |
Casual (I'm usually in my favourite jeans) |
Favourite Clothing: |
My trusty pair of jeans |
Favourite Colour: |
White |
Date Activities: |
A movie; A music concert; A picnic in a park; Dinner at a restaurant; Going out dancing; Meeting for coffee; Meeting for drinks; Walking on the beach |
Music Preferences: |
Classical; Jazz; Pop / Top 40; Rock |
Reading: |
It's just OK |
TV Habits: |
There're several shows I watch regularly |
TV Shows: |
Action / Adventure; Comedy / Sit-coms; Cooking / Baking; Dramas; Movie Channels; Music Channels; Soap operas |
Movie Frequency: |
Never |
Movie Preferences: |
Action; Adult; Comedy; Drama; Independent; Romance |
Interests: |
Cooking; Gardening |
Cooking: |
I love it! |
Food: |
Fast food; Fine Dining; French; German; Greek; Italian; Thai |
Go Out to Eat: |
I always cook at home |
Dietary Restrictions: |
I have none |
Pace of Life: |
Manageable |
Time at Work: |
I work a standard 40 hour week |
Pastimes of choice: |
Spending time outdoors |
Take Drugs: |
Never |
Family Size: |
I've lost count |
Family Closeness: |
We're average |
Relationship Type: |
I'm just plain single |
Willing to Relocate: |
I'm flexible |
Animals: |
I love my pet(s) |
Pets (Like): |
Bird(s); Cat(s); Dog(s); Fish; Rodent(s) |
Pets (Dislike): |
Exotic pet(s); Reptile(s) |
Turn-ons: |
Power |
Turn-offs: |
Body piercing(s); Erotica; Long hair; Skinny dipping |
Dream Home: |
Beach house |
Feelings about using x-pats.com: |
Curious |
Honesty: |
Extremely |



