In Her Own Words
About Her
Ek is n baie eerlike en opregte persoon wat baie liefde liefde het om te gee. Soek iemand wat n lang padjie saam met my kan loop. Ek het baie liefde om te gee maar as jy vir geld soek Dan moet jy maar verby hou. Ek hou van kos maak en cuddle voor die tv.. Ek is baie lief vir diere en die natuur. Sal verhuis as dit ernstig raak. Ek is n open minded persoon wat nog baie vuur in my het. As jy dink jy wil n kans vat met my stuur n boodskap
About Her Ideal Match
Ek soek n persoon wat my kan aanvaar vir wie ek is wat my kan bystaan en my bederf en op hul hande dra. Ek soek iemand wat my nie sal gebruik nie en ook nie seermaak nie. Ek is nie n jaloerse persoon nie maar soek iemand wat eerlik en reguit kan wees nie doekies draai nie. Die persoon moet vir my kan sorg en bystaan. Ek soek iemand wat aventuurlustig is wat nie bang is vir n uit daging nie.
What Her Friends Say
pixie1982 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Pretoria (Montana), Gauteng, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
43 | |
Star Sign: |
Aries | |
Height: |
152cm (4' 11.8") | |
Body Type: |
Average | |
Looks: |
Attractive | |
Hair Colour: |
Other | |
Eye Colour: |
Blue | |
Ethnicity: |
White/Caucasian | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Ask me later | |
Relationship Status: |
Divorced | |
Looking for: |
Just online friends; Activity partners; Friends; Open to possibilities; Short-term; Long-term; Marriage | |
Have Children: |
Yes, living with me sometimes | |
Want Children: |
Ask me later | |
Daily Diet: |
Eat healthily | |
Smoking: |
Regular | |
Drinking: |
Occasional Drinker | |
Education: |
Ask me later | |
Occupation: |
Sales and Marketing | |
Income: |
Ask me later |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in the World | ||
Location: |
Anywhere in Gauteng, South Africa | ||
Gender: |
Female; Male | ||
Age Range: |
34 - 65 | ||
Star Sign: |
Aries | ||
Height: |
Any | ||
Body Type: |
Any | ||
Looks: |
Any | ||
Hair Colour: |
Any | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Not important at all | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Any | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Any | ||
Relationship Status: |
Any | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
Any | ||
Daily Diet: |
Any | ||
Smoking: |
Any | ||
Drinking: |
Any | ||
Education: |
Any | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Any |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
pixie1982 has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about her.