Jeep777

75 – Windhoek, Namibia

1
0

Jeep777

75 – Windhoek, Namibia

Ek soek my sielsgenoot

Two-Way Match

?%

Join and create your free profile today to see how well you match with him, and hundreds more.

Join now

Online: More than 6 months ago

Updated: More than 6 months ago

Mobile Number Verified

In His Own Words

About Him

Ek is n baie reguit mens.
Ek is nie buierig, humeurig of ooit dikbek nie.
I call a spade, a spade
Ek lyk glad nie soos 'n filmster nie
Passievol en baie liefdevol
Hou van 4x4, overlanding, rondry en uitkamp (Hou nie van primitief kamp nie)
Hou van roadtrips
Hou van grondpad ry
Hou van vleisbraai
Hou nie van visvang en jag nie
Hou wel van Tiervis vang
Ek help met kosmaak, hou van kombuiskuier
Ek's n sosiale drinker maar hou nou en dan partytjie
Ek het n skerp sin vir humor en hou van lekker lag
Baie lief vir musiek, enige soort behalwe Heavy Metal
Baie liefde om te gee
Ek weet wat ek wil he
Ek is baie lojaal en getrou
Ek is n een vrou man en sal deur dik en dun by jou staan
I am fully bilingual as i grew up in Durban, KZN.
Maar my hart KLOP AFRIKAANS
Ek het al swaar tye beleef, so ek het die t-shirt
'n Verhouding is 50/50, so albei moet onderdanig wees aan die verhouding
As jy saam stem, is jou plek hier langs my
Kom deel my lewe
Ek is nie ge-vax nie
Ek is finansieel baie stabiel met genoegsame inkomste
Ek is baie lief vir Krieket, Rugby, Motorsport en Motors
Dink jy Windhoek is ver? Dis so ver soos jou naaste lughawe!!!!! Hullo Fly Namibia, Hullo SA Airlink!!!!!!!!!!
Gaan verby, as jy wil speletjies speel!!!

About His Ideal Match

Kommunikasie is n toorwoord
Jy's warm en passievol en het baie liefde om te gee
Jy staan jou man, maar jys nie hardegat nie
Jy's nie buierig, humeurig of dikbek nie. Dit sal 'n dealbreaker wees
Jy's goedversorg en baie netjies
Jy kan altyd deur 'n ring getrek word
Jy's 'n raakvat vrou
Jy kan baie lekker kos maak en koekies bak en braaibroodjies maak
Jy hou baie van van uitkamp en die buitewe
Jy's n sosiale drinker maar jy hou ook lekker partytjie wanneer die geleentheid daar is
Jy's gesond en nog lus vir baie vry en speel
Jy't vrede met jouself en jou liggaam
Daars nie n oorlog in jou kop nie
Jy's intelligent en jy't 'n sterk persoonlikheid
If you are english speaking, no problem, as i am fully bilingual, and grew up in KZN
Jy't ook n skerp sin vir humor
Jy wil gesond lewe en hou van loop
Jy speel nie speletjies nie, jys baie ernstig oor jou soektog na n sielsgenoot
Jy is baie lojaal en getrou
Jy's nie ge-vax nie
Jy's 'n een man vrou en jy soek na my
Sou daar 'n gesonde verhouding tussen ons ontwikkel, sal jy moet trek Namibie toe. As dit nie aanvaarbaar is nie, hou maar verby
Na, alles, as jy 'n boksie nie tick nie, geen worriez, gesels met my! Want eintlik soek ek net n regte vrou wat vir my sal lief wees, werklk, werklik, werklik.
As jy wil speletjies speel en lieg en bedrieg, hou liewer verby.

What His Friends Say

Jeep777 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.

About Him

Country of Origin:
South Africa
Location:
Windhoek, Namibia
Gender:
Male
Age:
75
Star Sign:
Taurus
Height:
182cm (5' 11.7")
Body Type:
Stocky
Looks:
Average
Hair Colour:
Grey
Eye Colour:
Blue-Green
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans
Other Languages:
German; English
Religion:
Spiritual, but not religious
Relationship Status:
Divorced
Looking for:
Open to possibilities; Long-term; Marriage
Have Children:
Yes, not living with me
Want Children:
No
Daily Diet:
Eat most things
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Occasional Drinker
Education:
Technical Diploma
Occupation:
Retired
Income:
Comfortable

About His Ideal Match

Country of Origin:
Anywhere in the World
Location:
Namibia; South Africa
Gender:
Female
Age Range:
50 - 74
Star Sign:
Any
Height:
152cm (4' 11.8") - 196cm (6' 5.2")
Body Type:
Slim; Average; A few extra pounds; Curvaceous
Looks:
Very Attractive; Above Average; Average; Attractive
Hair Colour:
Any
Eye Colour:
Any
Has a Photo:
Non-negotiable
Ethnicity:
White/Caucasian
Home Language:
Afrikaans; German; English
Other Languages:
Any
Religion:
Christian / Protestant; Spiritual, but not religious; Other
Relationship Status:
Single; Divorced; Widowed
Have Children:
No; Yes, not living with me
Want Children:
No
Daily Diet:
Eat most things; Eat healthily
Smoking:
Non-Smoker
Drinking:
Occasional Drinker; Regular Drinker
Education:
Any
Occupation:
Any
Income:
Any
  • Not important at all
  • Slightly important
  • Moderately important
  • Decidedly important
  • Non-negotiable

More About Him

More Physical Characteristics
Hair Style:
Curly; Well-behaved; Disappearing
Eyesight:
I sometimes wear glasses
Facial Hair:
I have a goatee
Body Hair:
Average
Disabilities:
I have a chronic illness
Body Art:
I don't have any
Personality
Sense of Humour:
Witty
Intelligence:
Intelligent
Ruled by:
The head
Party Behaviour:
An average mingler
Personality Traits:
Easy going; Intelligent; Mild; Optimistic; Outspoken; Quiet; Realistic; Stable
Valued Qualities:
Chemistry; Faithfulness; Forgiveness; Friendliness; Honesty; Humility; Humour; Kindness; Mercy; Patience; Sexiness; Tolerance
Fashion Sense:
Outdoorsy (I'm usually dressed for the bush)
Favourite Clothing:
Shorts & a T-shirt
Favourite Colour:
Blue
Leisure & Entertainment
Date Activities:
A music concert; Attending a sporting event; Dinner at a restaurant; Meeting for coffee; Meeting for drinks; Walking on the beach
Music Preferences:
Blues; Broadway / Theatrical; Classical; Country & Western; Instrumental; Jazz; Latin; Opera; Pop / Top 40; R&B / Soul; Reggae; Rock
Reading:
I enjoy it
Books:
(Auto)biographies; History; Non-fiction; Science / Technology; Self-help; Travel
TV Habits:
I mostly use my TV for news or sport
TV Shows:
Cooking / Baking; Documentaries; Motoring; Music Channels; Nature / Wildlife; News; Sport
Movie Frequency:
Occasionally or irregularly
Interests:
Board games; Card games; Cooking; Healthy living; Making Music; Painting; Reading; Writing poetry
Sport Involvement:
Watching from the sidelines
Sports:
Boxing; Camping; Cricket; Cycling; Extreme sports; Ice Skating; Motorsport; Mountain biking; Rugby; Sky diving; Surfing; Tennis; Triathlon
Food
Cooking:
I quite like cooking
Food:
Doesn't matter
Go Out to Eat:
I eat out a few times a month
Dietary Restrictions:
Diabetic
More Lifestyle
Pace of Life:
Go with the flow
Time at Work:
I'm retired
Pastimes of choice:
Spending time outdoors
Time Online:
I'm online on weekdays only
Take Drugs:
Never
Family Size:
I've got a sister
Family Closeness:
We're average
Relationship Type:
I'm just plain single
Willing to Relocate:
I'm unlikely to move
Likes & Dislikes
Animals:
I like animals
Pets (Like):
Cat(s); Dog(s); Horse(s)
Pets (Dislike):
Bird(s); Exotic pet(s); Fish; Reptile(s); Rodent(s)
Turn-ons:
Dancing; Intelligence; Showing affection in public; Skinny dipping; Tattoo(s)
Turn-offs:
Assertiveness; Body piercing(s); Erotica; Flirting; Long hair; Power; Sarcasm; Thrill seeking
The Deep Stuff
Religious Attendance:
Rarely
Politics:
Conservative
Retirement Plans:
Travelling cross-country in a mobile home
Feelings about using x-pats.com:
Hopeful; Optimistic; Excited
Honesty:
Extremely