In Her Own Words
About Her
Ek is 'n warm, sagte liefdevolle mens. Ek help graag ek huil graag ek lag graag ek is altyd daar en opreg. Ek is eerlik en baie gelowig en altyd positief al gaan dit maar moeilik. Ek luister graag en gee ook raad as dit nodig is. Ek skilder graag en is mal oor bak en brou. Ek hou daarvan om mense spesiaal te laat voel. Ek het borskanker gehad, so ek ken van vasbyt in geloof en aan liefde. Ek hou van eerlike mense wat ook net weer wil lewe opreg sonder nonsens. Wat my sal aanvaar vir wie ek is. Ek wil graag iemand ontmoet wat ook die lewe saam my en my kind wil geniet wat sy mense met my wil deel en wat nie skaam is om saam te bid nie. Iemand wat geestelik sterk staan.
About Her Ideal Match
Ek is opsoek na n eerlike opregte man wat homself heel eerste lief het en dan God ons Vader. Iemand wat my spesiaal sal laat voel en wat saam my wil kook en lag en gesels. 'n man wat sy familie lief het en trots is op sy kinders as hy het. Sy werk maak nie saak nie, solank 'n mens mekaar kan ondersteun en aanmoedig is als reg.
What Her Friends Say
Maailief26 hasn't asked any friends to write a recommendation yet.
About Her
Country of Origin: |
South Africa | |
Location: |
Hartbeespoort (Skeerpoort), North-West, South Africa | |
Gender: |
Female | |
Age: |
48 | |
Star Sign: |
Capricorn | |
Height: |
175cm (5' 8.9") | |
Body Type: |
Full figured | |
Looks: |
Average | |
Hair Colour: |
Blonde | |
Eye Colour: |
Blue-Green | |
Ethnicity: |
Ask me later | |
Home Language: |
Afrikaans | |
Other Languages: |
English | |
Religion: |
Christian / Other | |
Relationship Status: |
Divorced | |
Looking for: |
Long-term | |
Have Children: |
Yes, living with me | |
Want Children: |
No | |
Daily Diet: |
Eat most things | |
Smoking: |
Occasional | |
Drinking: |
Non-Drinker | |
Education: |
Technical Diploma | |
Occupation: |
Other | |
Income: |
Comfortable |
About Her Ideal Match
Country of Origin: |
Anywhere in the World | ||
Location: |
Anywhere in Africa | ||
Gender: |
Male | ||
Age Range: |
48 - 54 | ||
Star Sign: |
Any | ||
Height: |
180cm (5' 10.9") - 210cm (6' 10.7") or taller | ||
Body Type: |
Average; Stocky | ||
Looks: |
Average; Attractive | ||
Hair Colour: |
Greying; Grey | ||
Eye Colour: |
Any | ||
Has a Photo: |
Moderately important | ||
Ethnicity: |
White/Caucasian | ||
Home Language: |
Afrikaans | ||
Other Languages: |
Any | ||
Religion: |
Christian / Other | ||
Relationship Status: |
Single; Divorced; Widowed | ||
Have Children: |
Any | ||
Want Children: |
No | ||
Daily Diet: |
Eat most things | ||
Smoking: |
Non-Smoker; Occasional | ||
Drinking: |
Non-Drinker; Occasional Drinker | ||
Education: |
Any | ||
Occupation: |
Any | ||
Income: |
Enough; Comfortable |
- Not important at all
- Slightly important
- Moderately important
- Decidedly important
- Non-negotiable
More About Her
Maailief26 has not yet answered any of the optional questions that would tell you more about her.